Skuld Konsolidasie nou in Springbok - Springbok

Monday, 18 May 2020

Item details

City: Springbok, Northern Cape
Offer type: Offer

Contacts

Contact name Robert
Phone 0649768880

Item description

SKULDKONSOLIDERING EN
SKULDVERLIGTING NOU IN SPRINGBOK


Die beste manier om u te help is om u finansiele posisie te ontleed deur te bepaal hoeveel gelde u per maand benodig vir u huishouding, kinders, skole, vervoer, ens. Daarna bepaal ons hoeveel u per maand aan u skuldeisers kan betaal. Ons konsolideer u skuld en u betaal EEN paaiement per maand vir al u skulde. Dit sal deur 'n hofbevel bekragtig word.


VOORDELE:

- u betaal u skuldeisers per maand wat u kan bekostig,

- u betaal 1 paaiement per maand en dit word onder u skuldeisers verdeel,

- u verloor nie u meubels, motor en ander bates nie,

- ons onderhandel met u skuldeisers om afslag op rentes,

- ons kantoor is plaaslik wat beteken u kan ons te enige tyd besoek om u stand van sake na te gaan,

- u word beskerm deur 'n hofbevel,

- u gaan genoeg geld he om elke maand 'n ordentlike finansiele lewe te lei,

- geen kostes wat u vooraf moet betaal.


WAT BENODIG ONS?

- afskrif van u identiteits dokument,

- nuutste bankstaat

- state van u skuldeisers, dagvaardings, dreigbriewe, ens.


Kom sien ons gerus - ons kan u help om al u skulde te betaal en terselfdertyd genoeg gelde te he om al
u noodsaaklike huishoudelike verpligtinge na te kom, skoolgelde en klere te kan betaal, mediese uitgawes te kan betaal, ens.

MOENIE UITSTEL SODAT U AL DIEPER IN 'N SKULD GAT SINK EN VERVAL NIE

EK KAN U HELP

Kontak; ROBERT 0649768880